Monday 7 April 2014

Petrol Pryse

Hier is 'n vergelyking van die petrol pryse in Januarie 2009 – (R5.76) en 2014 – (R13.98).

Vergelyking van Petrol Pryse
 
Dit is skokkend om te sien dat petrol pryse byna verdubbel het die afgelope 6jaar. Ek sidder om te dink wat dit binne die volgende 5-7jaar gaan wees, R40.00+ per liter...??
Ek sou dit dan eerder oorweeg om 'n Hybrid motor aan te skaf, maar met Eskom se voordurende verhogings in elektrisiteit tariewe, weet ek nie meer nie. Die publieke vervoerstelsel in ons land is ook so pateties, nie eens dit is 'n betroubare opsie nie. Dalk sal ‘n motorfiets kan werk, maar daar is ook ‘n groot risiko aan verbonde. #veiligheid vs #besparing.
Wel, dit daar gelaat.
Inligting verkry vanaf:
http://www.aa.co.za/on-the-road/calculator-tools/fuel-pricing.html?petrol-year=2014#petrol

No comments:

Post a Comment